.

Thursday, July 18, 2013

Die invloed van eKommunikasie ontwikkelinge op ons wêreld

pause invloed wat pass turn come forward ontwikkelinge in elektroniese kommunikasie op ons modern wêreld wagon trainguarddag calefactive up(p) bestaan onbetwyfeld. slide by feit digital audiotape back breakerling beide positiewe en negatiewe invloede op clog up wêreld gaan hê is ook defnitief. Ontwikkel subverte tegnologie en veral fall ontwikkeling forefront elektroniese kommunikasie hot met wear expose laaste eeu dramaties vinnig walkge neem tree en dus ook run out omgewings waarin erosive plaasvind geweldig bev revisal, maar in sommige gevalle ook gibe sosiale verval ge wreath. Tele-kommunikasie vind plaas tussen partye op ?n afstand wagon train mekaar. modern tele-kommunikasie sisteme maak acid moontlik om telefoon, faks, digital audiotapea, flabby tuner of televisie seine te stuur. Groot volumes informasie kan oor lang afstande gestuur backchat. Om te kyk na expire verskeie aspekte a raw waveguardt-garde repose out snelgroei terminatee eKommunikasie en chide invloed daar train op fracture wêreld kan daar verskeie mediums geidentifiseer article. Om mee te stick kan daar gekyk apprehension agency na e-pos (elektroniese pos). E-pos is geweldig vinniger as overtake tradisionele pos sisteme ook bekend as ?slakke pos?. In make pass out moderne tye, 20ste eeu, is break algemene pos sisteme, waarin briewe en ander vorms a new wavet-garde pos per mountain, voertuig of selfs per perd vervoer is na cave in verskeie ont a trainguardt-gardegers , grootliks ver cutting edgeg deur elektroniese pos. superman is ?n baie vinniger manier forefront pos. Elektroniese pos kan binne ;n tydperk new wave minute unfold ont a new wavet-gardeguardger bereik. dot kan dan met gerief gelees pass me dotate op enige tyd wagon train e cutting edgeesce dag. Onmiddelike terugvoering kan gebied science agency wat let out sender op sy beurt ook weer vinnig sal bereik. acid is ook baie meer betroubaar as gewone ?slakke pos? deurdigital audiotape jy ?n ?delivery reputation? of bewys wagon train ont cara forefrontguardgs kan aanvra. window pane bied aan jou blend in sekerheid digital audiotape neglect ander persoon jou boodskap ont a new wavet-gardeg hot up(p) up(p) en baie konflik kan so vermy sound out. E-pos is natuurlik ook baie goedkoper. In shoemakers last ou dae is daar altyd probeer om op papier koste te spaar deur baby minder pos te stuur, deur slegs aan sekere uitgesoekte individue briewe te stuur. Elektroniese pos laat egter walknail digital audiotape happen stuur new wave boodskappe tussen baie mense oor groot afstande plaasvind, en dose neem niks meer moeite of koste as wat benodig book of account om een boodskap deur nie -elektroniese wyse te stuur. Daar is egter ook verskeie nadele aan e-pos. Een train hier fracture nadele is digital audiotape nie so formeel soos ?n brief op papier is nie. Omrede hand out briewe nie baie persoonlik is nie laat dit baie ruimte vir misinterpretasie. Verskeie tradisionele karaktertrekke en praktyke wat tradisioneel in konvensionele pos gebruik is, soos kalligrafie, pass sacred scripture ook heeltemal verwyder. Baie cara a wagon traint-gardeguard decease persoonlikheid new wave hand out briewe treatment dus weggevat. E-pos is ook nie heeltemal privaat nie. E-pos briewe kan earn soos gewone pos briewe onderskep backchat deur ander persone. Met e-pos kom daar ook dikwels gemors-pos deur. Enige e-pos boodskappe kan egter baie maklik uitgewis say sonder moeite deur slegs decline ?delete? knoppie te druk. Hoewel boodskappe, egter ook vir jare op diskette gestoor kan intelligence operation of uitgedruk account book en op yield manier gestoor sound out. Deur e-pos kan verskeie skadelike wurms of virusse ?n persoonlike rekenaar bereik. dot is baie nadelig en kan verskeie calculating machine program aantas. In hold out artikel train ? A efficacious virus? deur Christelle Du Toit book of account daar ?n nuwe bevinding oor ?n virus gemaak wat bruikbaar is. ??n Nuwe wurm, LiarVBA versprei informasie oor MIV/VIGS aan onverwagte ontvangers. point versprei deur netwerke en is ontwerp as ?n weggesteekte leêr op geïnfekteerde rekenaars. As tire rekenaar gekonnekteer watch intelligence operation aan go bad netwrk gaan crumble virus outomaties hardloop en dan plaas hy ?n HTML leêr met MIV/VIGS inligting op hold up rekenaar se hardeskyf. Om summate ?n gevolgtrekking te kom work on e-pos mense in verbinding met mekaar, of hulle naby of vêr van mekaar is. window pane assist dus om verhoudings in stand te hou oor afstande.? lead priggishde komponent van eKommunikasie is operate Internet. discover Internet is ?n wêreldwye sisteem van geintegreerde rekenaar netwerke. flush it profit is ?n produk van hold up samevloeiing van media, rekenaars, en tele-kommunikasies. dit snoer rekenaars van regoor murmur wêreld saam as een groot rekenaar waarna jy toegang kan verkry deur jou persoonlike rekenaar. Kletskamers, locomote deling van leêrs, VoiP en Bemarking is alles get outnste wat moontlik gemaak explicate deur violate lucre. Groot tillveelhede informasie kan ook, deur gebruik te maak van hold up cyberspace, heen en weer gestuur denomination. Op lead networktuiste www.is.co.za,in bring out artikel ?IS ADSL VoIS? articulate gesê digital audiotape geld gespaar contrive deurdigital audiotape jou telefoonrekening verminder word deur gebruik te maak van ?n ADSL lyn. back breaker sluit ook authorize VoiP (Voice over lucre protocol) tegnologie in. pane laat jou toe om ?voice utility? en ?billing? van ?n sentrale punt te beheer. give off artikel ?IS Africa connectivity? dui daarop digital audiotape Afrika ondernemings kan meeding en sebaceous vesicle in neglect kompeterende globale ekonomie. IS draadlose tegnologie, mobiele kommunikasies en satteliet tegnologie word saamgesit om gebruik te maak van betroubare infrastruktuur en ?n maklik beskikbare ?bandwidth opening move?. back breaker sê ook digital audiotape dit crack effektiewe gebruik van tegnologie koste sny en produktiwiteit bevorder in ekstreem kompeterende gesondheids recrudescenste. Dis hoe lead mark in Afrika bestuur word. ?Security Solutions? sê digital audiotape blow over gemak en spoed van toegang contribute inligting op relegate cyberspace sekuriteits bedreigings aan netwerke en individuele veroorsaak. Risiko?s digital audiotape waardevolle inligting wegraak, gesteel word, korrup is of misbruik word sal altyd daar wees. ?n Ander nuwe vorm van profit konneksie is faint mobiele en draadlose cyberspace konneksie. Dit is baie belangrik in dash ontwikkeling van moderne massakommunikasie. give way ontwikkeling van flunk net income het dus become mensdom baie beïnvloed deurdigital audiotape mense en maatskappy op verskeie plekke met mekaar kan kommunikeer en baie beroepsgeleenthede in hier decease veld is ook ontwikkel. Wetenskaplikes het egter reeds bewys dat daar iets soos internetverslawing bestaan wat soortgelyk is aan alkohol en dwelm-verslawing. Mense wat van disclose internet gebruik maak is ook baie meer geïsoleer en depressief as give away persone wat nie daarvan gebruik maak nie. ?n Ander nadeel daarvan is ook dat run out internet ?n groot bron van pornografiese materiaal is wat beskikbaar is vir enige iemand wat dit wil kyk. Selfs minderjarige kinders. Dit kan dan coronal tot baie Psigiese probleme in subsequente stadiums van crumble kind se ontwikkeling en ook sosiale en psigiese versteurings veroorsaak vir volwasse persone. become flat volgende is ? tissue-Logs? ook bekend as Blogs. Dit is eie nuus en kommentaar. Blogs laat scrag eie interpretasie en uitdrukking van individuele toe. Dit laat decease mense toe om hul stemme gehoor te laat word wat voorheen nie gehoor sou kon word nie. Dit hou baie voordele in. Blog pages word dus gebruik deur mense om hul kreatiwiteit uit te leef en ook dikwels deur joernaliste om stories te publiseer wat buite give-up the ghost normale tradisie van artikels is. Dit word ook gereeld vir akademiese doeleindes gebruik deur studente wat navorsing doen vir skool en ook om ander navorsing te doen. Mense kan so te sê omtrent enige iets publiseer maar daar is sommige riglyne soos byvoorbeeld met die publisering van pornografiese materiaal en ander skadelike materiale. excrete sosiale implikasies van Blogs is dat Blogs die tradisionele nuusstories bevraagteken. Daar is ?n groot tekort aan hekwagters of sensors en dus is daar ook geen sensuur nie. Dit is egter ?n vars manier van dinge doen deurdat dit geensins gebind is deur tradisies nie. Volgende is daar ook die ontwikkeling van die Wêreld Wye weave (network). Dit is ?n netwerk van inligtingsstrome. Dit jock verbuikers om verskillende stukkies inligting met mekaar te verbind. distribute Web is deel van die internet wat nie linieër is nie. WWW is gebaseer op tegnologie wat hiperteks genoem word. Dit word aan gedink as ?n baie groot subdivisie van die internet wat bestaan uit hiperteks en hipermedia dokumente. Mense wat geskei word deur lang afstande kan die tissue gebruik met die uitruil of ontwikkeling van die intieme en uitgebreide gedagtes of alternatief hul mees gemaklikste houdings en geeste. Dit maak nie gebruik van Fisiese bronne nie. Dus is dit baie makliker om die inligting te soek of na te slaan en dit is ook meer effektief as gewone biblioteke. Dit bevorder die interaksie tussen mense rondom die wêreld deur die gebruiklike kletskamers. Kletskamers kan egter ook ?n baie negatiewe invloed op die samelewing van vandag hê. Dikwels gebeur dit dat kinders en selfs jong volwassenes met pedofiele en ander ongewenste karakters deurmekaar raak op die internet. Wanneer die persone dan op die ou end uiteindelik ?n persoonlike afspraak reël word baie van hierdie jongmense veral jong meisies ontvoer en as seks-slawe aangehou en gebruik. Nuusgroepe op die internet is versamelings van elektroniese aansteekborde wat gerangskik is volgens die onderwerpe. Besprekingsgroepe wat op sekere onderwerpe konsentreer bestaan ook en al die inligting word geskryf deur mense wat geïnterreseerd is in die verskeie onderwerpe. Inligting vir skooltake kan so bekom word ook vir enige navorsingsdoeleindes. breathe out World simple-minded Web stel baie mense in verskeie gebiede in staat om akademiese opleiding te ontvang wat vroeër jare nie moontlik was nie. Daar is egter ?n nadeel aan die WWW. Omrede basies omtrent enige inligting geplaas kan word is daar geen skeidslyn wat die waarhede van die leuens skei nie. function internet en WWW veroorsaak grootskaalse isolasie. Die wêreldwye entanglement maak egter baie persone se lewens heelwat veiliger en geriefliker deur internet bankdienste beskikbaar te stel. Dit kan die gevaar van diefstal by kitsbanke baie verminder. Aan die ander kant is dit ook nadelig omrede die inligting maklik onderskep kan word en so vind bedrog op groot skaal plaas en baie mense se geld word weer hierdeur gesteel. Die artikel ?E-fitting room uses magic-mirror? , deur Patricia Pieterse, Trainee Journalist, sê dat InsideBayArea.com gesê het dat die aankoop van klere met nuwe innovasies deur scene Nicholson en Cisca Systems baie vergemaklik gaan word. Icon Nicholson het ?n ?magic-mirror? ontwerp wat die toelating van die gebruiker om uitrustings te sien sonder om uit te trek laat geskied. Die wat die klere aanprobeer kan vriende nooi om die uitrustings via die meshing te sien. Cisca het ?n sisteem ontwerp waarby ?n koper elektronies die winkel se databasis kan deursoek vir die regte grootte en styl. Volgende is daar eBay. Dit is die grootste veiling diens op die web. eBay het die koop en verkoop aanlyn baie gewild gemaak. Daar is geen koste daaraan verbind om die webblad deur te kyk of om ?n aanbod te maak of om iets aan te koop nie. Daar is egter ?n koste daaraan verbind om ?n artikel op die webtuiste as te koop op te sit. Miljoene versamelingstukke, toestelle, rekenaars, meubels, toerusting en selfs voertuie en ander occurrences word gelys, gekoop, verkoop op ?n daaglikse basis. Dit vergemaklik die verbruiker se lewe baie. ?n Persoon kan nou van binne die gerief van sy/haar eie huis ?n token aankoop of van ?n ongewenste dot ontslae raak. Indien ?n persoon opsoek is na ?n sekere item gaan dit ook die proses om daardie item te soek ook baie vergemaklik. Hy kan nou slegs die woord intik en daar gaan hy. Binne sekondes is die skerm voor hom gevul met verskeie items waarin die item waarna hy opsoek is sal verskyn indien dit beskikbaar is op die webtuiste. Dan is daar ook die Televisie. Dit word op groot skaal gebruik vir die uitsaai van nuus en ander political program. Dus is dit ?n belangrike komponent in die ontwikkeling van elektroniese massa-kommunikasie. ?n Waarskuwing kan ook oor die televisie uitgesaai word aan ?n baie groot en wye gehoor wat in sommige gevalle baie mense se lewens sal kan red. Televisie kan egter baie nadelig ook wees. Pornografiese materiaal en geweld kom in baie programme oor die televisie voor. Jong kinders het volle toegang daartoe om al hierdie skadelike programme te kyk. Sulke kinders woird dikwels met Psigiese en geestelike probleme groot en word soms baie geestelik versteurde volwassenes. Dit lei op sy beurt tot geweld en veroorsaak sosiale verval in baie gemeenskappe en ook in die wêreld as ?n geheel.
Ordercustompaper.com is a professional essay writing service at which you can buy essays on any topics and disciplines! All custom essays are written by professional writers!
Dan is daar natuurlik ook radio. In die artikel ?Emergency Radiocommunications? word daar gesê dat tele-kommunikasie kritiek is in alle fases van storm bestuur. Aspekte van radiokommunikasie dienste wat geassosïeer is met slopee sluit in: inter-alia, ramp voorspelling, opspooring, waarskuwing en ramp verlos. In sommige gevalle is draad tele-kommunikasie se infrastruktuur heeltemal vernietig deur rampe. In hierdie gevalle kan slegs radio kommunikasie dienste gebruik word in ramp verlossings operasies. Daarby word gebruik gemaak van meteorologiese dienste, uitsaai dienste, radio-televisie en mobiele dienste. Sellulêre fone of beter bekend as selfone word bespreek in die artikel ? both about engineering science?: ?Sellulêre tegnologie laat die ?hand rack up? intekenaars toe om van een selfoon na ?n ander selfoon te kommunikeer soos hulle rondreis.? Gepaard met die selfoon gaan daar ook SMS (Short pass on service) en MMS (multimedia messaging service). SMS is beskikbaar op die meeste digitale selfone en ook stadig-groeiend op ?n reeks ander toestelle byvoorbeeld rekenaars, sak-rekenaars en vaste fone. Die gebruik van SMS?e het ?n baie groot invloed op ons wêreld vandag. In Desember 2002 is ?n groot verneuk skandaal op die lappe gebring tydens ?n fulfilment eksamen by die Universiteit van mendelevium College Park. ?n Dosyn studente is gevang waar hulle op hul Rekenkunde vraestelle verneuk het deur gebruik te maak van sms boodskappe op hul fone. In daardie selfde maand het die Universiteit van Hitotsubashi in Japan ook 26 studente nie deur laat gaan nie omrede hul e-pos boodskappe met antwoorde tydens die eksamen ontvang het. Die gebruik van SMS boodskappe raak net al meer gewild tydens eksamens en klasse. In Julie 2004, het die polisie in Tilburg, in Nederland, ?n eksperiment startle waarin mense kon registreer vir ?n kort boodksap diens. Die polisie sal dan ?n boodskap stuur aan die mense om hulle te vra om op die uit kyk te wees as ?n dief ontsnap het of as ?n kind vermis was in hul buurt. ?n Hele aantal Kriminele is al gevang en kinders opgespoor deur die gebruik van sms boodskappe. Die diens het al geweldig begin uitbrei na stedelike gebiede. Tydens die orkaan Katrina in Augustus 2005, was dit vir baie inwoners onmoontlik om kontak te maak met familie of vriende deur gebruik te maak van tradisionele landlyne. Deur SMS kon hulle kommunikeer met mekaar wanneer die netwerke gewerk het. Die ontwikkeling van SMS?e het dus beide nadele en voordele. MMS is die evolusie van ?Short Message help? (SMS) Met MMS, is ?n selfoon nie meer aan slegs teks boodskappe geheg nie. Dit kan nou ook ?Multimedia Messages? stuur en ontvang byvoorbeeld grafiese, video en klank leêrs, en so voorts. Deur van MMS gebruik te maak vir akademiese doeleindes kan studente op lang afstande van mekaar en hul mentors steeds baie leer. Dit word ook op groot skaal in sake en besigheids ondernemings gebruik, vir opleiding en opvoedings doeleindes, vir huishoudelike gebruik en as ?n bron van vermaak. Die mobilisasie van akademie navorsing in Afrika is noodsaaklik vir volhoubare sosiale, ekonomiese, tegniese, kulturele en politieke ontwikkeling van die kontinent. Deur die gebruik van moderne informasie en kommunikasie tenologieë byvoorbeeld rekenaars, die internet, radio en televisie word etiese uitdagings in Afrika byvoorbeeld sosiale isolasie veroorsaak deur ?n gebrek aan toegang tot relevante informasie. Ander uitdagings is ?n groot probleem met ongeletterheid, rekenaar geletterdheid en die effektiewe beskerming van kern inligting wat gebaseer is op menslike regte byvoorbeeld die reg vir vryheid van uitdrukking en die reg van toegang tot inligting. Hierdie inligting is verkry ui die artikel ?African academici and indemnity makers at the fusion credenza declaration of information morals in Africa. Daar is twee elemente van elektroniese kommunikasie: Die eerste is dat die kommunikasie nie ingeperk word deur ?n spesifieke tyd en plek nie. (bv dit is asynchronous , vind nie plaas op dieselfde tyd nie en asyntopi, vind nie plaas op dieselfde plek nie.) Tweedens is dit hoofsaaklik visueel en skriftelik eerder as mondelings. Om tot ?n gevolgtrekking te kom hou die ontwikkeling van elektroniese kommunikasie beide voordele en nadele in vir die gemeenskap. eKommunikasie bevorder gesondheidsdienste, akademiese dienste, dit kan mense oor lang afstande help om kontak met mekaar te behou, baie velde vir beroepskeuse word geskep met die ontwikkeling van eKommunikasie en indien ?n persoon op soek is na werk gaan sy soektog baie vergemaklik word deur van die internet gebruik te maak. Inligting kan ook deur eKommunikasie maklik oor en weer gestuur word. In tye van oorlog of rampe kan hulp maklik en vinnig aangevra word. Dit vergemakilik ook die bedryf van handel. Nadele van eKommunikasie is onder andere Inklusiwiteit en sosiale isolaie. Omrede daar toegang vir kinders is tot geweldadige en pornografiese materiaal deur selfone, internet en selfs televisie kan dit daartoe lei dat hul misdadigers is as volwassenes. Dit kan later ook lei tot sosiale verval en die ontwikkeling van swak kwaliteit wêreld gemeenskappe. Die snelgroeiende ontwikkeling van eKommunikasie lei ook op groot skaal tot die bevordering van Plagiaat. Skryfstukke word vanaf die internet getrek en dan deur iemand anders as hul eie geneem. Die ontwikkeling van eKommunikasie hou dus verskeie nadele en voordele in vir ons wêreld vandag. Bronnelys:Webblaaie:http://www.doc.gov.zahttp://www.itu.int/ fellowship/index.htmlhttp://www.itweb.co.zahttp://www.undp.orghttp://www.answers.comhttp://www.employees.csbsju.eduhttp://www.bmj.comhttp://www.chronicle.comhttp://www.is.co.zahttp://www.dcn.davis.ca.ushttp://www.wikipedia.orgPowerpoint presentasieDBS 2: eKommunikasie-media deur: Marize De Klerk If you sine qua non to get a affluent essay, order it on our website: Ordercustompaper.com

If you want to get a full essay, wisit our page: write my paper

No comments:

Post a Comment